Laerskool Jan van Riebeeck Adminvorm

  1. Registreer as ‘n gebruiker indien u nog nie hier geregistreer het nie en/of Teken in.
  2. Huidige JvR ouers moet ook as ‘n gebruiker registreer.
  3. Gebruik ‘n veilige wagwoord. Ten minste: 8 karakters, 1 hoofletter, 1 kleinletter, 1 syfer, 1 spesiale karakter bv. !#()

Registreer asseblief as ‘n gebruiker om die Adminvorm voltooi.

Indien u reeds as ‘n gebruiker geregistreer is, teken hier aan om die Adminvorm te voltooi.

Die stelsel is ontwerp en getoets vir die nuutste weergawes van die populêre webblaaiers (web browsers).
Maak asseblief seker u webblaaier is op datum.